
SwiftVEE News
Our mission is to reinvent agriculture through technology. With SwiftVEE News we aim to keep you up to date with what we are up to and to provide you with relevant news on all things agri-tech related.
SUBSCRIBE TO GET THE LATEST NEWS, AUCTIONS & UPDATES
Reënvalvoorspelling vir Suider-Afrika: Die uitdagings van voorspellings en die noodsaaklike risikobestuur vir die landboubedryf.
Dit is moeilik om reënvalvoorspelling vir die somerreëngebied voor Augustus of September te waag, sê prof. Willem Landman, meteorolog by die Universiteit van Pretoria.
Hoër rentekoers 'n knou vir landbousektor
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se aankondiging dat die repokoers met 0,5% pleks van die verwagte 0,25% verhoog word, plaas verdere druk op bore se kontantvloei en hul vermoe om krediet te bekom, sê prof. Johan Willemse.
Beurtkrag: ‘Vlak 6 onaanvaarbaar vir landbou'
Eskom is bereid om die landbousektor tegemoet te kom omdat die impak van beurtkrag hierop meer drasties en tasbaar is. Lees hoe jy kan help.