Auction Results

View Original

SwiftVEE stel nuwe App vry vir Voëls en Pluimvee

SwiftVEE het 'n nuwe innovasie vir die Voël- en Pluimveebedryf bekendgestel, SwiftVERE. www.swiftvere.com is ‘n App vir web en selfoon wat aan gebruikers 'n veilingsplatform bied om voëls en pluimvee te koop en verkoop. SwiftVERE is onlangs bekendgestel en het reeds goeie traksie ontvang met talle veilings wat reeds aanlyn bespreek is.

Russel Luck, die CEO van SwiftVEE het die volgende oor SwiftVERE te sê gehad:

Ons is baie trots op ons nuwe aanbieding omdat dit ‘n onderbediende deel van die Agri-industrie in ons land ondersteun. Kopers en verkopers van voëls en pluimvee het nie altyd die bemarkingsbegroting om hul aanbiedinge te bemark nie. SwiftVERE spreek hierdie probleem aan met ‘n spesialis markplek waar belanghebbendes hul voëls en pluimvee aanlyn kan verkoop.

Die kostes verbonde aan die aanbied van jou eie voël- en pluimveeveiling is minimaal en goed geskik vir enigiemand wat 'n digitale omgewing wil gebruik om hul koper- en verkoopsnetwerk uit te brei. Ons moedig enige klubs aan om kontak te maak en uit te vind hoe hulle hul eie voël- en pluimveeveilings op SwiftVERE kan aanbied.”

Voor die ontstaan van SwiftVERE het handelaars van voëls en pluimvee WhatsApp-groepe of plaaslike veilingslokale gebruik om hul aanbiedinge te verkoop. Die probleem met hierdie formaat is dat die poel kopers beperk is, grootliks omdat WhatsApp net ‘n sekere aantal individue per groep toelaat. SwiftVERE bied al die voordele van intydse veilingstegnologie om die verkoop van voëls en pluimvee in die digitale era te bring.

Ons hoop dat weerlig vir ‘n tweede keer sal slaan na die sukses wat ons bereik het in die fasilitering van aanlyn lewedehawe kope en verkope. Met inagneming van die belangstelling wat ons tot dusver ontvang het en die aantal besprekingsversoeke wat inkom, is ons stilweg vol vertroue dat SwiftVERE dieselfde positiewe impak in die voël- en pluimveemark sal hê.

Kontak JP Swart, hoof van Landboubesigheid, vir besprekingsbesonderhede of besoek gerus ons webwerf by www.swiftvere.com vir meer inligting.

Maak ook seker om nie die Bloemfontein Pluimveeklub & Lede Veiling op 25 Augustus op SwiftVERE te mis nie. Registreer vir die veiling en besigtig die aanbiedinge met die onderstaande knoppie.


SwiftVEE, the pioneers of online livestock trading in SA have launched a new innovation for the Bird & Poultry industry. SwiftVERE www.swiftvere.com is an App for Web and Mobile which offers users an auction platform to buy and sell birds and poultry. Launched only a few months ago, SwiftVERE has already received solid traction with several auction bookings coming online.

Russel Luck, CEO of SwiftVEE had this to say about SwiftVERE:

We are extremely proud of our new offering as it assists a very under-served segment in the Agri industry. Buyers and sellers of birds and poultry often don’t have large marketing budgets to advertise the sale of their produce. SwiftVERE addresses this problem by providing a specialist marketplace where stakeholders can sell their birds and poultry online.

The costs of hosting your own bird or poultry auction are negligible and well-suited to anyone wanting to utilise a digital environment to expand the reach of their buyer and seller network. We encourage any clubs and societies to get in touch and find out more about how they can host their bird or poultry auction on SwiftVERE.

Prior to SwiftVERE, many traders of birds and poultry utilised WhatsApp Groups or local auction venues in order to sell their stock. The problem with selling in this format is that the pool of buyers is small with WhatsApp only providing a small number of members per group. Moreover, seller catalogues, real-time bidding, and video is not available on such formats. SwiftVERE offers all the benefits of real-time auction technology to bring the sale of birds and poultry into the digital age.

 “We’re hoping for lightning to strike twice following the success we achieved by facilitating the buying and selling of livestock online. Judging from the interest we’ve received thus far and the growth in booking requests coming in, we’re quietly confident that SwiftVERE will have the same positive impact in the bird and poultry market.

 Contact JP Swart, head of Agribusiness, for booking details or visit our website www.swiftvere.com for more.

Remember not to miss the Bloemfontein Poultry Club & Members Auction on 25 August on SwiftVERE. Register for the auction and view all the offerings with the button below.


Click on the images below to take a look at all our premium webcast auction sponsors.

FarmRanger

John Deere

Kynoch

WOW Scales

Landbouweekblad